Ons probeer om die kostes so billik as moontlik te hou.
Daaglikse tarief is ongeveer R600 per nag, maar kan wissel afhangende van die aantal dae wat jy bly. Vir kort periodes, mag dit meer wees.
Kontak ons dus vir 'n kwotasie indien jy belang stel.
Phone: 084 855 3444
E-mail: dissipel@gmail.com
Shama Retraite
Steytlerville, South Africa