BELANGRIK OM TE WEET: Die retraites en datums wat hier aangegee word, is nie die enigste geleenthede om Shama te besoek nie. Enigiemand wat die behoefte het om stil te word en tyd te spandeer met God, kan my kontak by deon@dissipelskap.co.za en vra of hy/sy kan kom vir 'n besoek. Ons kyk altyd of dit moontlik is om dit in te pas op 'n tyd wat jou pas.
Die kalender, soos hier aangedui, is nie finaal nie. Dit kan ook nog verander na gelang van omstandighede.
Januarie 2023
20 - 22.
Rigtingwyser retraite.
Nadenke en refleksie oor waarheen God met jou op pad is in die lewe.
29 Jan - 1 Feb. Besoek aan Rheebok gemeente.
Februarie 2023
17 - 19 Enneagram (indien daar genoeg belangstelling is).
Maart 2023
6 - 8 : Geestelike Begeleiding groep - Blok 6.
16 - 19 Silent retreat (already full).
April 2023
3 - 6: Restourasie retraite in Afrikaans.
17 - 22: Pastors of Lutheran Church
25 - 30: Stil retraite - nog paar plekke oop.
Mei 2023
4 - 7 Restourasie retraite Afr. (Nelspruit).
11 - 14 Restourasie retraite.
22 - 28 Pinkster by Impetus Gemeente.
Junie 2023
19 - 21 Geestelike Begeleiding - Blok 7
27 - 2 Julie. Stil retraite.
Elke dag word in stilte deurgebring met Skrifbepeinsing, rustig wees, ontspan, stap, slaap, ens. tot 5nm. 'n Kosbare geleentheid om tydens die skoolvakansie beide geestelik en fisies krag te herwin. Jy hoef nie vir die hele tyd te kom nie, maar kan ook net vir 2 of 3 dae binne die tyd kom.
Julie 2023
7 - 14: Begeleide retraite / Directed retreat
Tydens 'n begeleide retraite kry jy kans om stil te word rondom jou eie geestelike reis en verhouding met God. Dit vind geheel en al in stilte plaas, behalwe vir een persoonlike gesprek elke dag met die begeleier. Daar is net plek vir 7 mense op hierdie retraite.
Silent retreat - time for reflection on your personal journey with God. One conversation per day with a spiritual director. Only place for 7 people.
28 - 30: Huwelikspare - retraite en nadenke oor jou huwelik.
Augustus 2023
3 - 6: Restourasie-retraite.
14 - 17: Geestelike Begeleiding Blok 8.
September 2023
1 - 3: Rigtingwyser retraite.
Nadenke en refleksie oor waarheen God met jou op pad is in die lewe.
7 - 10: Silent retreat (already full).
18 - 20: Geestelike Begeleiding Blok 9.
Oktober 2023
9 - 12: Geestelike Begeleiding Blok 10.
November 2023
16 - 20: Rus-en-Luister retraite.
Hierdie retraite het geen vaste program nie. Elkeen kan soveel rus, slaap, stap, lees, ontspan, reflekteer soos wat jy wil. Dit bied die geleentheid om in stilte te reflekteer oor die afgelope jaar. Riglyne word gegee vir die wat dit verlang. Jy kan ook kies om net 1, 2 of 3 dae te kom.
Persoonlike besoeke en besprekings.
Kan dwarsdeur die jaar gedoen word. Ek sal dit so ver moontlik akkomodeer. Die sentrum "sluit" egter van ongeveer 16 Des tot na die eerste week in Januarie.